Naskool Sentrum


  • Laerskool Elspark beskik oor ‘n puik naskoolsentrum waartydens daar na leerlinge, oor wie daar nie tuis toesig na normale skoolure is nie, omgesien word. Die sentrum funksioneer vananf 13:30 tot en met 17:30 Maandae tot Vrydae. Tydens skoolvakansies (openbare vakansiedae uitgesluit) is die sentrum vanaf 07:25 soggens tot 17:30 smiddae oop. Die sentrum sluit gedurende Desember vir +- 3weke. Genoegsame tyd vir studie, buitemuurse aktiwiteite en ontspanning word toegelaat: 

Nog ‘n trots van Laerskool Elspark.