Welkom by Elspark Snoepwinkel!


'n Diens aan die personeel, leerders, ouers en besoekers van Laerskool Elspark gegrond op integriteit, eerlikheid en opregtheid. Hier verskaf ons versnapperinge van uitstekende gehalte en prys.


Kontak ons gerus per e-pos lselsparksnoepwinkel@gmail.com indien U enige navrae het.

Gaan kyk ook gerus na ons Facebook blad https://www.facebook.com/#!/EPSnoepie om op hoogte te bly...