Kwartaal 3

 

Boogskiet intree kursus vir alle kinders wat graag wil begin skiet, asook Gr 3 kinders van 2017 wat volgende jaar in Gr 4 gaan wees kan nou kom vir opleiding.

Dit vind plaas Saterdag, 12 Augustus en kostes is R20 per kind vir die sessie. Ons begin 09:00 en almal MOET tekkies aantrek.

 

Oefentye:                                                                            

Dinsdae       14:45 - 16:00
Woensdae      : 14:45 - 16:00
    16:00 - 17:15 
Donderdae : 14:45 - 16:00
    16:00 - 17:15

 

Belangrike datums : 

5 Augustus 2017  Kollekompetisie Laerskool Elspark
12 Augustus 2017       Boogskiet Intree Kursus      Laerskool Elspark

 

Vir verdere inligting kontak asb. Me Marna Jacobs (082 458 4307) of Mnr. Thinus Jacobs (082 374 6035)