Klerebank

 

  • Die klerebank by die skool is daar om voorsiening te maak vir behoeftige ouers. Daar is goeie skoolklere beskikbaar teen minimale pryse. Hierdie diens word gelewer op Woensdae 07:30 tot 15:00.