Riglyne vir ‘n Super Elsie!

 

  • Sê altyd asseblief en dankie.
  • Toon respek teenoor jou maats en onderwysers. 
  • Sorg dat jy altyd netjies lyk gedurende skooltyd en op wedstryddae.
  • Seuns se hare moet kort en netjies wees. Geen style.
  • Dogters sorg dat jou hare netjies is, en met die korrekte haarrekkies vas is.
  • Hou die skool netjies en skoon. Dit is jou skool ook.
  • Groet enige persoon op die terrein.  Dit is net maniere.
  • Vrydagdrag is ʼn blou kort broek en jou wit LO hempie.
  • Werk saam in die klas deur te luister as jou onderwyser vir jou ʼn opdrag gee.
  • Hou jou tong, hande en voete van ander kinders af.