BANK BESONDERHEDE

  • Rekening naam: Laerskool Elspark
  • Bank: ABSA
  • Takkode: 632005
  • Rekening nommer: 230301360
  • Verwysing: U rekening nommer / U kind se naam, van en graad

KONTAK ONS GERUS

  • H/V Finch & Raven Straat, Elspark
  • Tel : (011) 893-2024 / 5
  • Email : judith@lselspark.co.za

  • HOOF: Mnr. Fred Gericke
  • ADJUNKHOOF: Mnr. Hendrik Denner
  • FINANSIES: Me. Riekie Wessels
  • KANTOOR / NAVRAE: Me. Judith van Zyl
Akademie
By Laerskool Elspark is AKADEMIE NOMMER 1!
Akademie
By Laerskool Elspark is AKADEMIE NOMMER 1! 
Kultuur
Baie dankie vir almal se getroue bywoning met die Revue oefeninge, ELSIES se revue gaan weer kook in 2017!
Kultuur
Baie dankie vir almal se getroue bywoning met die Revue oefeninge. ELSIES se revue gaan weer kook in 2017!
Sport
BOOGSKIET - Baie geluk aan Chandré de Beer en Tristan Louw wat verkies is tot die Gauteng Junior Provinsiale span! Ons is baie trots op julle!
Sport

BOOGSKIET - Baie geluk aan Chandré de Beer en Tristan Louw wat verkies is tot die Gauteng Junior Provinsiale span! Ons is baie trots op julle!

Laerskool Elspark

Die skool vir kinders

Triomflied


Dis 'n skool

ONLANGSE FOTO'S VAN ONS ELSIES

 

Elsparkie Kleuterskool

Vir die beste begin

ELSPARK OUERS

Skakel gerus ons kantoor vir verdere inligting.
Kontak ons voorsitter Me. Marinda Lourens - 083 785 2953. Word ‘n ouer wat ondersteun.

DIE SKOOL VIR KINDERS

VISIE

Totale Dinamiese Groei en Ontwikkeling

MISSIE

Om ‘n gesonde opvoedkundige leerkultuur daar te stel, wat strek  tot voordeel van die totale skoolgemeenskap, met Christelike norme en waardes as basis, gerugsteun deur ‘n uitstekende sport - en kultuurstandaard met buitegewone fasilitieite wat gepaard gaan met die verantwoordelike en suksesvolle bestuur van die skool se finansies.


ONS KOMMUNIKEERDER NUUS:

  • Nuus
  • 2017 Leiers
  • Boelies

Laerskool Elspark se personeel ontvang elke Dinsdag rekenaar opleiding om E-LEARNING na ‘n nog hoër vlak te neem! Die personeel sal in 2017 heeltemal gereed wees vir die hele proses. Dankie personeel dat U bereid is om van ons skool dié tegnologiese skool te maak!!!.

Baie geluk aan ons Hoofleiers vir 2017. HOOFSEUN: Heinrich Boshoff; ONDERHOOFSEUNS: Michael van Rooyen en Tiaan Groenewald. HOOFDOGTER: Simoné Brits; ONDERHOOFDOGTERS: Abigail Nel en Lizaan Nienaber.

Ons as onderwysers van Laerskool Elspark is hier vir ons kinders. Dit is ons prioriteit om slagoffers van boelies te begelei na 'n helende proses. Laerskool Elspark maak 'n verskil in kinderlewens en harte!!


ONS ELSIES IN AKSIE

 

 

  • Baie dankie aan ons Hemelse Vader vir Sy beskermende hand oor ons skool. Dankie vir pragtige leerlinge wat trotse Elsies is en altyd ons skool se naam hoog hou, en dankie aan elke ouer wat ons skool ondersteun en altyd 'n positiewe boodskap na buite oordra. Ons waardeer julle!